Eksameninligting

By Totius-Akademie word daar drie eksamens geskryf in die eerste, tweede en vierde kwartaal, met 'n toetsreeks in die derde kwartaal. Die eksamenrooster word ongeveer ‘n week of twee voordat die eksamen begin, gefinaliseer.

Die volgende assessering is:

Toetsreeks: 12 – 27 September 2018

Eksamen: 25 November – 9 Desember 2018