Skooldrag

Die leerlinge van Totius-Akademie dra almal 'n rooi golfhemp met die wapen van Totius-Akademie en 'n swart kortbroek. Winterdrag is 'n sweetpak. Ouers kan die skooldrag bestel by SS Skooldrag, tel. nr. 018 297 6543.